Versameling: Sonder Hitte

Ons versameling van biltong produkte met geen hitte eienskappe nie. 'n Goeie voorbeeld is ons Plain Sliced, wat 'n tradisionele gesnyde biltong is met komplekse geure wat beinvloed word deur verskeie kruie en speserye gedurende die marinerings periode. Geen hitte, altyd lekker en iets wat almal kan geniet.